0 1 min 10 maande

Die Inwonersvereniging het soos gebruiklik omvattende kommentaar gelewer op die voorgestelde begroting van SM vir die komende boekjaar. ‘n Verskeidenheid aspekte soos belasting, infrastruktuur (hoofstrand, sypaadjies, ens) asook munisipale beleid en uitvoering is aangespreek.

Die volledige voorlegging kan hier gelees word.

Swartland Munisipaliteit se terugvoering op ons insette is hier beskikbaar.