0 1 min 6 maande

Die Algemene Jaarvergadering vind op Woensdag 13 Desember 2023 om 10h00 in die gemeenskapsaal plaas. Gedurende die vergadering moet ‘n nuwe komitee gekies word. Benoemings van persone wat bereid is om op YIV se komitee te dien, word ingewag. Kontak asb Edward Brittain (voorsitter) by 083 318 6170 of stuur ‘n e-pos aan admin@yzerfontein.org

Lidmaatskap van Yzerfontein Inwonersvereniging (YIV) verval op 30 November 2023. Hernu asb teen slegs R100 per familie per jaar – of sluit by ons aan.

Sien besonderhede by
https://yzerfontein.org/sluit-by-ons-aan/