Swartland Munisipale Waardasies 2023

1 min 5 maande

Die waardasierolle is beskikbaar en kan op die SM webtuiste, http://www.swartland.org.za onder “Documents” gevind word. Dit kan ook by die SM munisipale kantoor op Yzerfontein besigtig word. Eienaars het tot 18 Desember 2023 om 15h00 om skriftelike besware teen hulle waardasies by die munisipale kantoor […]

Kennisgewings / Notices